Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek en omslag nog baie mooi - >>> Dit is die somer van 1843 in Suid-Kaapland. Terwyl die mans die lang tog Kaapstad toe aandurf om hulle oeste van die hand te sit, bly die vrouens en kinders op die Grensplaas agter. - Vir almal vir die trekkers sowel as vir dié wat agterbly word dit n maand wat hul nooit sal vergeet nie, dae van gemis en droom oor die geliefdes van gevaar en uiterste beproewing en van die grootste heldemoed. - Die laaste tog beteken vir sommiges die einde, vir ander weer, n nuwe begin. (Flapteks)