R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Die storie begin waar die ou getroue Trifiena vir Karien, haar werkgewer, help om ’n klavier na buite te trek en stoot. As die klavier buite is, begin Karien dit met mag en mening met ’n byl stukkend kap. Die splinters spat in alle rigtings soos wat sy met die byl inlê. Terwyl sy haar klavier verwoes, dink sy terug aan haar kinderdae... Rhona Scheepers se roman Pedale van papier is gebaseer op ’n ware verhaal oor ’n dogter se aanneming en verwerping. Dit vertel onder andere ook van haar molestering deur ’n vertroude kerklike persoon. Sy het sedertdien op Robinson Regstreeks (KykNet) verskyn, en in gesprek met Freek Robinson verwys na die werklikheid van hierdie aandoenlike boek.