Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pedale van Papier begin waar die ou getroue Trifiena vir Karien (haar werkgewer) help om 'n klavier na buite te trek-stoot. As die klavier buite is begin Karien dit met mag en mening met 'n byl stukkend kap. Die splinters spat in alle rigtings soos wat sy die byl in die klavier inle.
TITLE: Pedale van Papier
AUTHOR: Scheepers, Rhona
SKU: 9781920654757
PUBLISHER: Naledi
DATE PUBLISHED: 2015
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 220
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 x 130
WEIGHT: 215 gr