Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pelgrim se Reis na die Ewigheid deur John Bunyan Allegoriese verhaal
Die boek the Pilgrims Progress deur John Bunyan is reeds in die 1600s geskryf en is uit Engels vertaal in eietydse Afrikaans deur Ds. P J Marais. Dit is die allegoriese verhaal van Christen en Christina se reis na die Hemelstad en hul ontmoeting met interessante mense tot by hul eindbestemming: die Ewigheid saam met Jesus. Met 10 gekleurde prente.
H.A.U.M - Boekhandel. Derde druk De Bussy, 1945 Die Brandwag Serie no.1, 162p.
Toestand: Sagteband, slytasie van omslag en merke op omslag en op skutblaaie van boek. Vorige eienaar se boodskap op titelbladsy, en uitgesnyde naam bo-aan titelbladsy, ouderdomsvergeling maar nog stewig gebind en inhoud skoon.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.