Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Versameling besonderse waterverfsketse van plekke van kultuurhistoriese belang in die skilderagtige museumdorpie Pelgrimsrus, vergesel van notasWilna Rautenbach het onder andere kunsonderrig van Walter Battis ontvang. Die boek gee 'n kort historiese oorsig van Pelgrimsrus ter inleiding. Bekende plekke geillustreer sluit in:Die Royal Hotel, Vicorian Cottage, Die Huismuseum, Algemene Handelaar, Die Ou Drukkery, Joubert-brug, Die Begraafplaas ens.