Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1968 Uitgawe in hardeband met stofjas. Pennie se Vuur is in 1962 bekroon met die Scheepersprys vir jeuglektuur. Naam van vorige eienaar en boewinkelstempel op voorste skutblad. Geel kleeflintmerke voor-en agter in die boek.
Toestand 6/10.