Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
vyfde druk 1963 hardeband met stofomslag 150 bladsye. hierdie is n eks biblioteekboek dus lees asb die volgende:
die stofomslag is verweer soos te sien op die foto, hardeband het n klein wit sitckertjie aan die rugkant onder,sellotape merke op die agterkant en is effens verweer aan die rugkant bo, stempels voor en agter in boek,geel sellotape merke agter in boek, sien foto van hoe dit voor in boek lyk, die teks is skoon en die binding goed, versending R25 in RSA