Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
De Kolonist van Zuid-West-Afrika - uit Nederlands vertaal deur Chris Barnard. Vyfde van Penning se Wessels-reeks. Met kort biografie oor Penning.
Van Schaik 1967 blou ex rare biblioteek hardeband, goed gebind, skoon teksbladsye,wat min gebruik wys,146 bladsye, stempel in boek, gebruik op eerste bladsye waar kaarte verwyder is en graad inskripsie. Hardebandhoekies wys ligte gebruik.