Penvere - Rubrieke oor Voels. Deur Morne du Plessis

Penvere - Rubrieke oor Voels. Deur Morne du Plessis

Secondhand 1 available
R5.00 minimum increment
R370.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 9 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
651642494

Protea Boekhuis, 2004. Sagteband, 195 bladsye. 

Baie goeie toestand; soos nuut 

Penvere is n versameling rubrieke deur die voelkenner Morne du Plessis wat enigeen hetsy agtertuinduifbewonderaar of kranige ornitoloog breed sal laat glimlag. In hierdie bundel word met n fyn oog en n skerp sin vir humor gekyk na die sonderlinge gedrag en gewoontes van verskeie Suid-Afrikaanse voelspesies, waarvan die meerderheid selfs aan die leek bekend behoort te wees. Van die hadida en die lemoenduif tot die mossie, koekoek en bosloerie elke spesie bestaan in n unieke verhouding tot die natuur en besit n magdom eiesoortighede wat soms nie veel van menslike gedrag verskil nie. Met sy pittige aanslag en skerp waarnemingsvermoe, maak die skrywer die leser saam met hom verwonderd oor die boeiende wereld van voels wat rondom hom bestaan, die natuur is te kosbaar en te breekbaar om dit huis toe te bring.

Add to cart

Recently viewed

See more
Vintage Crane ware porcelain vase
Secondhand
R140.00 No bids
Mortal Kombat (Ps3)
Secondhand
R329.00
Bob Dylan Vinyl LP Wall Clock
New
R375.00
45% OFF
1Pc 19.68x31.49inch 50x80cm Love Panda Floor Mat
New
R440.00 R800.00

Similar products

Die Briewe van Johannes, verklaar deur Dr. P.J. du Plessis
Secondhand
R60.00
Pronkvere - Morne du Plessis
New
R125.00
Openbaringe en Johannes deur P du Plessis Geteken deur die Skrywer en Kunstenaar en 1922 Moderne ...
Secondhand
R150.00
DIE MAG VAN DIE WOORD - VYFTIG ESSAYS DEUR I.D. DU PLESSIS
Secondhand
R80.00