This item has closed with no items sold
View other items offered by hartgoet103

Similar products

Percy Jackson en die Olimpirs:  Die Weerligdief
Closed

Percy Jackson en die Olimpiёrs: Die Weerligdief

New 1 was available
R219.00
Shipping
Free shipping is available from hartgoet for all orders above R750.00, using one of our trusted couriers.
Check my rate
Free collection is available from various lockers and counter collection points across South Africa, for all orders above R750.00 from hartgoet
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
MSB0242
Bob Shop ID
593350091

Percy Jackon is op die punt om uit sy kosskool geskop te word ... al weer.  En dis die minste van sy probleme.  Die afgelope tyd maak allerhande mitologiese monsters en die gode van Olimpus hulle opwagting in Percy se lewe, asof hulle so reg uit die blaaie van 'n handboek oor die Griekse mitologie gestap kom.  Boonop is 'n paar van hulle woedend vir hom.  Zeus se meesterweerligstraal is gesteel, en Percy is die hoofverdagte.

Nou het Percy en sy vriende net tien dae om Zeus se gesteelde eiendom op te spoor en terug te besorg, anders gaan daar oorlog op Olimpus uitbreek.  Maar as hy sy heldetaak wil voltooi, sal Percy meer moet doen as net die dief vastrek - hy sal vrede moet maak met die pa wat hom nie wou hê nie;  hy sal die raaisel van die Orakel moet oplos wat hom waarsku dat 'n vriend hom gaan verraai, en hy sal 'n konkelplan moet probeer fnuik wat magtiger as die gode self is.