Percy Jackson En Die Olimpirs - Die Weerligdief

New
Indicative market price: R180
-+
22 available
R141.00 22% OFF
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781485900641
Bob Shop ID
594324723
Percy Jackson is op die punt om uit sy kosskool geskop te word al weer. En dis die minste van sy probleme. Die afgelope tyd maak allerhande mitologiese monsters en die gode van Olimpus hul opwagting in Percy se lewe, asof hulle so reg uit die blaaie van 'n handboek oor die Griekse mitologie gestap kom. Boonop is 'n paar van hulle woedend vir hom. Zeus se meesterweerligstraal is gesteel, en Percy is die hoofverdagte.

Nou het Percy en sy vriende net tien dae om Zeus se gesteelde eiendom op te spoor en terug te besorg, anders gaan daar oorlog op die berg Olimpus uitbreek. Maar as hy sy heldetaak wil voltooi, sal Percy meer moet doen as net die dief vastrek hy sal vrede moet maak met die pa wat hom nie wou h nie; hy sal die raaisel van die Orakel moet oplos, wat hom waarsku dat 'n vriend hom gaan verraai, en hy sal 'n konkelplan moet probeer fnuik wat magtiger as die gode self is.

More from this seller

View all
R30 shipping
40% OFF
The Dancing Dolphin
R119 R199
Emosies - 'n Verliefde Katjie
R59
R30 shipping
20% OFF
Coming Undone
R341 R425
R30 shipping
Sam: A Million Winters
R179
Add to cart

Similar products

R30 shipping
Nature's Best: Homes - Tom Jackson
R355
Stories vir die extreme tiener se hart
R35
R30 shipping
Die Jong Bioloog en sy Tuislaboratorium
R150
51% OFF
Valk In Die Kraaines
R59 R120