Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Periandros van Korinthe deur D J Opperman drama
Met inleiding en aantekeninge deur Prof. J P J Van Rensburg. Die verhaal van tirannie in die Griekse geskiedenis waar die tradisionele koningskap deur die aristrokasie vervang is, wat weer op sy beurt oligargie, (’n regering in die hande van ’n klein groepie heersers), en wat in tirannie ontaard. ’n Les vir die tye waarin ons leef. Foto’ s van kunstenaars toe dit opgevoer is.
Tafelberg Uitgewers, 12de druk, 1977, 69p.
Toestand: Hardeband, ouderdomsvergelingm merke op skutblaaie en rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, stewig en netjies. plastiek stofomslag.
Verpakking en Posgeld R28
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2014 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R28 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.