Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Met inleiding en aantekeninge deur Prof. J P J Van Rensburg. Die verhaal van tirannie in die Griekse geskiedenis waar die tradisionele koningskap deur die aristrokasie vervang is, wat weer op sy beurt oligargie, ('n regering in die hande van 'n klein groepie heersers), en wat in tirannie ontaard. 'n Les vir die tye waarin ons leef. Foto's van kunstenaars toe dit opgevoer is. |
Jaar | 1977 (Elfde druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 69 |
Toestand | Hardeband, geringe ouderdomsvergeling en rakslytasie, naam van vorige eienaar op skutblad, potloodaantekeninge in boek andersins stewig en netjies. Geen stofomslag. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: