Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hy kan vlieg.
Hy kan planne maak.
Hy kan met nare mense se gal werk.
Hy en sy swaard skrik nie vir monsters nie.
Sy naam is Perseus — 'n superheld van lank gelede.
Jy sal mal wees oor sy storie!