Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boelie is mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind en haar biologiese pa is onbekend. Maar 'n baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen hulle . . . Tog hou iets Pérsomi terug. Waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as jong prokureur inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwings in die hof te beveg, bring dit haar in konflik met die gemeenskap én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: Wie is Pérsomi se pa?