Personal Offer: Disney's Princesses
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |

Princesses nr. 1 Princesses nr. 2 Princesses nr. 3
Disney's Pricesses
Hier is 3 voorbeelde van Disney's Princesses lampies wat ek al gemaak het op die huidige oomblik het ek net nr. 1 en nr. 3 beskikbaar. Lampie nr. 2 is ongelukkig verkoop maar dit gee jou 'n idee van wat ek kan maak.
As jy nie belang stel in een van hierdie sal ek met graagte enige een maak wat jy wil hê.
Ek probeer om elke lampie wat ek maak, uniek te maak.
As ek vir jou een moet maak het ek verskillende afrondings in verskillende kleure, sodat dit aan jou behoeftes kan voorsien.
Elke lampie is ook toegerus met 2m draad, skakelaar en 3 punt prop.
As jy einge vrae het kontak my gerus, kliënte tevredenheid is vir my baie belangrik.
Dankie vir jou belangstelling! 
Iemand anders wat ook belangstel?
Kontak my gerus: stuur net 'n vraag aan my of gaan kyk na my ander lampies wat ek beskikbaar het. 