| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
1969 derde uitgawe hardeband met 665 bladsye in goeie tweedehandse toestand. R65 posgeld in SA. Naam in ink voorin. 'n Geskiedenis van Afrikaanse letterkunde met o a medewerking van Rob Antonissen, T T Cloete, A P Grove, F V Lategan en andere.
