Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
UITGEWER | Hemel & See Vermont, Hermanus | |
PUBLIKASIEDATUM | 2003 | |
UITGAWE | 2e uitgawe, eerste druk. | |
BOEKTIPE |
| |
GROOTTE | 21 x 27 cm | |
AANTAL BLADSYE | 252 | |
MASSA | 876g | |
TOESTAND VAN BOEK EN INLIGTING. | Die boek is nuut. 'n PRAGTIGE PUBLIKASIE MET ILLUSTRASIES VAN FOTOS, BRIEWE ENS. OP FEITLIK ELKE BLADSY. Om hierdie boek te lees is gelykstaande as om 'n skatkis gevul met fotos, liefdesbriewe, buskaartjies en ander dinge uit die lewe van Ingrid Jonker deur te gaan. Die uitleg van die boek is uitsonderlik, die teks gestaaf deur bewyse en die skryfster bemoei haarself nie met opinies oor Ingrid Jonker se lewe nie (uit die vrees dat sy dalk subjektief daaroor sal wees). Sy laat die leser toe om sy / haar eie gevolgtrekkings te maak oor gebeure soos o.a. wat gebeur het tussen Jonker en André P Brink, of tussen haar en Jack Cope. Die briewe in die boek is fotografiese weergawes en die leser kry dus selfs 'n insig van Jonker se handskrif en die emosies wat sy waarskynlik gevoel het tydens die skryf van die briewe. Die boek sluit 'n jeugbiografie (n.a.v. gesprekke met familielede van Ingrid Jonker) in en verskeie wanbegrippe oor die digter word oortuigend weerlê.
|
|