Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karien en Irma het 'n geheim. Hulle moet al sewe die Reenboogfeetjies kry voordat hulle vakansie in Skulpiesbaai verby is. Die feetjies is deur die bose Warrel Winter uit Feetjieland verban en nou is daar geen kleur in Feetjieland nie. Feetjieland sal eers weer helder en pragtig wees wanneer al sewe feetjies tuis is. Karien en Irma het reeds vir Rosie, Aster, Madeliefie Angelika, Iris en Viooltjie gekry. Nou moet hulle nog net vir Petunia die Pers Feetjie opspoor.
ISBN: 9780799336849
Pages: 70
Paperback
LAPA, 2006
Good condition
B113