This auction has been won.
View other items offered by Bokmakierie20155
Leading
Laura6639 1 × R95.00
15 Jan 13:10
Runners-up
sgr33 1 × R90.00
15 Jan 07:31
JOHN CLAASSEN(no ratings) 1 × R80.00
11 Jan 22:14
DieLem59 1 × R70.00
10 Jan 11:11

Similar products

PG du Plessis - Fees van die Ongenooides
Secondhand
R115.00
PG DU PLESSIS 120+ SOMMERSTORIES Uit die Kooperasie Die Kroeg en die Delwersgate P G du Plessis
Secondhand
R110.00
HOOGTEPUNTE -- PG du Plessis
Secondhand
R40.00
Teerling - P.G. du Plessis
New
R79.00
PG du Plessis. Fees van die Ongenooides.
Sold

PG du Plessis. Fees van die Ongenooides.

Secondhand 1 was available
R5.00 minimum increment
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 4 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
86941022

Tafelberg. 2e uitgawe, 2e druk 2009. Sagteband, 408 bladsye. Baie mooi toestand. Die omslag is effens verweer. Naam van vorige eienaar heel voor-in. Minder as 1kg.

Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor 'n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net 'n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei 'n tent soos 'n lantern. Diegene wat vanuit die duister na hierdie tent sou staar, sou teen die helder tentdoek die silhoeet sien van 'n man wat oor die klawerbord van 'n klavier buig. Die een wat vanuit die nag sou kyk, sou ook op die kampbed die regop gestalte van 'n sittende vrou kon uitmaak. Diegene wat vanuit die kamp sou luister, hulle wat nie reeds volledig deur die stryd tussen lewe en dood ingeneem is nie, sou dalk agter die onbeholpe klavierspel van die man die vergeefse smagting hoor, agter die wankelende note die stilte wat groter is as enige geluid. Jare later buig majoor Philip Brooks in 'n biblioteek oor 'n vergelende foto. En hy probeer vasstel wat dit is wat hy op daardie foto sien. Hy probeer onthou wat gebeur het. Dit was hy in daardie tent. Die vrou op die bed was die mooiste vrou wat hy nog gesien het. Die klavier het gekom uit haar huis, een van die plaashuise wat sy soldate afgebrand het.Nou probeer hy kyk met die oog van Joey Drew, die skeeloog sukkelaar van Somerset, Engeland, wat die foto's geneem het. Hy kyk na 'n foto van 'n vrou met 'n baba in haar arms. Hy weet wat die pa van die kind nie geweet het toe hy die foto gesien het nie, dat die kind dood was. Dat hy een van die duisende slagoffers van die konsentrasiekampe was. Hy kyk na 'n familiefoto van die Van Wyks, en nog een keer, voordat die vergetelheid so koud soos die graf self oor alle geheue sak, probeer hy deur Joey se foto's die verhaal van die Van Wyks agterhaal.

Recently viewed

See more
50% OFF
Forgotten Corners Of The Cape - Molly D'Arcy Thompson
Secondhand
R180.00 R360.00
Swaziland - 1982 75th Anniversary of Boy Scouts Plate BlockSet MNH SG 416-419
New
R86.00
No Name Watch Dial /Germany / Vintage / 22.7x22.5mm / Watchmaker / Crafter / Steampunk
Secondhand
R25.00
Star Wars, Rogue One, Blu-ray
Secondhand
R150.00