Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Spel in 3 bedrywe. Tafelberg uitgewers - gebruike hardeband boekie wys tekens van hantering aan buitekant, paar sagte potloodaantekeninge, verders skoon en stewig gebind aan binnekant van boek.
Siener in die suburbs gaan oor die lief en leed van ´n groepie mense wat al volkskarakters geword het.
Jakes wat so graag ´n laaitie wil hê. Tjokkie wat met die helm gebôre is. Hulle bly aan die verkeerde kant van die spoor; mense van wie daar "nie geweet" word nie. “Die stuk speel af in die armoedige suidelike voorstede van Johannesburg. Jakes is die zef ou wat ´n class ma soek vir sy laaitie. Tiemie, Die class ma, wil egter niks weet nie. Sy wil wegkom uit die suburbs, met ´n ryk man trou en “van geweet wees”.