Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
10 Sketse deur PH Nortje. Tafelberg. Tweede uitgawe, eerste druk 1980. Hardeband sonder stofomslag; 156 bladsye. Die boek is in 'n goeie toestand. Die binding is goed en die teks is skoon. Klein penmerk voor-in. Die rante van die omslag is hier en daar effens geskaaf. Posgeld na enige plek in SA is R20.