Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Phampatha the Beloved of King Shaka
Sub Title:
Author: P.J.Schoeman
Publisher:
Year:
ISBN: 9780869782491
Summary: Pieter Johannes (Piet) Schoeman (1904-1988) was 'n Afrikaanse skrywer van hoofsaaklik natuurverhale (vir beide volwassenes en kinders). Hy is gebore in Utrecht en beleef sy grootwordjare in Natal. Pampata, die beminde van koning Tsjaka (in Engels vertaal as Phampatha, the beloved of king Shaka) vertel die geskiedenis van Tsjaka soos gesien uit die gesigspunt van Pampata. Die verhaal dek Tsjaka se lewensloop van sy kleintyd af, toe hy teen veel groter seuns moes leer veg en reeds toe sy buitengewone vaardighede bewys. Tsjaka die jong krygsman ontwikkel sy eie vegtegniek en word 'n verskrikking vir die ander stamme, waarna hy ook die magtige koning Zwide oorwin en die Zoeloe-nasie onder hom verenig. Hy ontsien geen wreedheid om sy dissipline af te dwing nie, maar is terselfdertyd 'n tere minnaar vir Pampata. Soomloos in die verhaal ingevleg is boeiende inligting oor die gebruike en oeroue wyshede van die Zoeloes.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.