Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
In hierdie herdruk is spesiale aandag daaraan gegee om, onder meer, tipografiese foute (inskrywing i.p.v. inksrywing), punktuasie, spasiering, en blatante spelfoute (sinusitis i.p.v. sinusitus) te korrigeer, asook om verfynings van vertalings of kruisverwysings aan te bring (kikoejoe(gras) i.p.v. kikoejoegras). In die woordeboek se ongeveer 5 000 kolomme word vertalings vir meer as 200 000 trefwoorde en meer as 120 000 frases en uitdrukkings gegee, nagenoeg die helfte hiervan is van Engels in Afrikaans en die ander helfte van Afrikaans in Engels. Die byderwetse dekking van al die terreine van die mens se denke en leefwereld, plus 'n magdom noukeurige vertalings, maak hierdie woordeboek 'n gesaghebbende en onontbeerlike naslaanbron vir skrywers, redakteurs, vertalers, tolke, onderwysers, studente en sakelui. kortom almal wat doeltreffend wil kommunikeer en hulself mondeling en skriftelik idiomaties korrek wil uitdruk
We sell a wide variety of good quality secondhand books, CDs, DVDs, magazines, and other small gifts.
We do accept rreasonable offers on most of our items.
Ons verkoop 'n groot verskeidenheid tweedehandse boeke, CDs, DVDs, tydskrifte en ander klein geskenkies.
Ons aanvaar redelike annbiedinge op meeste vam ons produkte.