Pharos Tweetalige Skool Woordeboek

Pharos Tweetalige Skool Woordeboek

21 available / new
R220.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9781868902293
Bob Shop ID
602465647

Hierdie woordeboek bevat byna 11 000 Afrikaanse en Engelse trefwoorde met vertalings en gebruiksvoorbeelde. Dit is geskik vir leerders in graad 712 wie se moedertaal Afrikaans of Engels is, asook vir leerders wat Afrikaans of Engels as addisionele taal aanleer. Derhalwe is trefwoorde, frases en uitdrukkings opgeneem wat leerders die meeste sal teëkom in hulle skoolwerk en die alledaagse lewe.

Die woordeboek is maklik om te gebruik, help met taalkwessies en brei woordeskat uit. Trefwoorde is in vet, blou letters gedruk en weerspieël lettergrepe en hoofklem. Fleksievorme, soos meervouds- en verledetydsvorme, trappe van vergelyking, asook konteksleiding verskyn volledig. Een of meer geskikte vertalings word vir elke trefwoord gegee en volsinne in Afrikaans en Engels illustreer die gebruik van elke betekenis van 'n trefwoord.

Verdere gebruikersvriendelike eienskappe:

Etikette word tussen hakies gebruik om konteksleiding te verskaf, byvoorbeeld vakspesifieke woorde, figuurlike gebruik en ander taalleiding, byvoorbeeld "meestal in die meervoud".
Frases en vaste uitdrukkings wat baie gereeld gebruik word.
Afkortings is as trefwoorde opgeneem.
Afleidings van basisvorme met die nuwe woordsoort (as afkorting) word aan die einde van inskrywings gegee.
Kruisverwysings van een trefwoord na 'n ander waar nodig.
Handige inligting en taalwenke in kassies word ná sommige trefwoorde wat moontlik probleme kan oplewer verskaf.
'n Bonusbylae met leiding oor woordsoorte, verwarrende woorde, en idiome en uitdrukkings maak dié woordeboek 'n alles-in-een-naslaanbron in die klaskamer én by die huis.

Add to cart

Recently viewed

Nr3 Birthday Candle Mermaid Pink
R16.00
2 Pack Pockets Black Chef Apron for Women Men 30.3 Inch X 24 Inch
R322.00
Car Center Console Water Cup Holder Roller Blind Drink Holder Decorative Plate for Xf Xfl Xe Xel F-
R750.00

Similar products

Book - Tweetalige sak Woordeboek
R25.00
BOOKS - Tweetalige Woordeboek
R65.00
Pharos Aanleerders Woordeboek/Learner's Dictionary
R45.00
Pharos Afrikaans-Engels / Engels-Afrikaanse woordeboek dictionary - PHAROS
R595.00