This item has closed 2 buyers bought 2 items

Similar products

THACKERAY, W.M. - The Newcomes - (Hardcover)
R20
R30 shipping
Desert God Hardcover
R120
88% OFF
The Twelve Stories of Christmas Hardcover
R99 R792
The Complete Shakespeare (Hardcover)
R95
Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover)
Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover)
Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover)

Philida - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover)

New
R76.00
Shipping
Standard courier shipping from R60
R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer Protection How you're covered
Get it now, pay later

Product information

Condition:
New
Location:
South Africa
Customer ratings:
Product code:
LRBK-2185-G8A0
Bob Shop ID:
251858593
Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours



Philida is gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroer romans, Houd-den-bek. Philida was ¿n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ¿n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van ¿n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop.

Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch ¿n klag teen haar baas gaan l, ongehoorde optrede vir ¿n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op ¿n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek.

Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op ¿n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep ¿ ¿die grote Gariep: hy is die hele land en die hele wreld ¿die rivier in onse binneste. My Gariep¿¿ dink Philida. ¿Hier in sy nabyte is ons almal saam.¿

Philida is ¿n versetsroman ¿ maar dit is ook ¿n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en k wat aan die kern van baasskap l. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van ¿n meesterverteller.

¿n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit.

Features

Summary’n Aangrypende, meesleurende en diep menslike roman deur een van Suid-Afrika se grootste skrywer.
AuthorAndre P. Brink
PublisherHuman & Rousseau
Release date20120913
Pages319
ISBN0-7981-5521-3
ISBN 13978-0-7981-5521-2
Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover) Picture 1Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover) Picture 2

Customer ratings: 2 ratings

Thanks
03 Mar 2017
Great!
13 Mar 2017