Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Al die ontwerpe is gebaseer op tradisionele houtspeelgoed. Karakters soos narre, touklimmers, olifante en Pinocchio. Eenvoudige instruksies word met sketse in werklike grootte aangevul. Fotografie John Wassenaar, Tekeninge Reiner Leist.
1989 Delos sagteband ISBN 1868260283 goed gebind, skoon wit bladsye, 32 pages.