Phoebe

Phoebe

New 5 available
Indicative market price: R300.00
Only 5 left – grab it before it’s gone!
R265.00
12% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
There are various locker and counter collection points across South Africa.
View locations
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9780796135407
Bob Shop ID
608930964

Sy was boonop sexy én slim. G'n wonder die skrander senior student van Kommadagga in die Oos-Kaap, Jakes Gerwel, het haar op die UWK-kampus raakgesien nie.

Sy het hom leer ken as Gert. Wat 'n lelike naam, het sy gedink. Ook nie juis waffers wat looks betref nie. Maar toe sy hom die eerste keer in 'n Filosofieklas met digterdosent Adam Small hoor praat, is haar voorbehoude oor sy naam en voorkoms eensklaps vergete.

Die opgang wat Jakes-wat-Gert-was in die akademie en politiek gemaak het, was buitengewoon. Later, as visekanselier van die universiteit wat 'n tuiste vir linkses was, en as direkteurgeneraal in die kantoor van Nelson Mandela, het hy 'n enorme rol in ons politieke oorgang gespeel. As sy lewensmaat het Phoebe die wêreld gesien, en ontmoet. Sy was vir die rol uitgeknip.

Tien jaar ná Jakes se onverwagse dood vertel Phoebe met haar kenmerkende sin vir humor aan die gewilde skrywer Rachelle Greeff van hoogtepunte in hulle lewe saam.

Sy maak ook haar hart oop oor haar sielsallenige laagtepunte en oor die "donker derde party" wat in haar en Jakes se huwelik nesgeskop het: 'n ongeneeslike geestestoornis. Maar met die regte hulp, begrip van geliefdes en deursettingsvermoë was dit nie vir Phoebe 'n doodsvonnis nie, en was selfs 'n skreef lig meermale vir haar genoeg.

Nelson Mandela het met hulle eerste ontmoeting verklaar dat hy nou verstaan waarom Jakes Gerwel die wêreld wil verander. Phoebe is inspirerend, en lewer bewys van die veerkragtigheid van die menslike gees.

Add to cart

Recently viewed

See more
PME JEM Icing Tip Nozzles Cake Decorating Large Flower Collection
New
R129.99
BSAC - 1892 Defin Issue - 1d Black - Single - Unused
Secondhand
R160.00
Oak Memory Sanded - Basic 2.0 Class 32 Vinyl Glue Down Wide Plank (Commercial)
New
R379.95
Special UFO Shape 2 x USB Charging Dock Station Stand / Controller Charging Stand for PS4 Playsta...
New
R250.91

Similar products

A Personal Record Of Some Incidents In The Life Of Cecil Rhodes - Vere Stent
Secondhand
R200.00
Strange Days, My Life With and Without Jim Morrison by Patricia Kennealy
Secondhand
R90.00
Whicker`s New World ~ Alan Whicker
Secondhand
R69.00
Sir John Gilbert - BUCKLOW,S
New
R794.00