| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Pragtige boek deur 'n pragtige mens - Wens soms hy kon ons president wees, hy is intelligent en lief vir my taal. >>> “Dit bly vir my ironies en pynlik ongemaklik dat ek selfs in die moeilikste dae in Afrikaans gedig het, en diepste, diepste pyn daarin verwoord het.” (Voor in Deur die oog van ‘n naald) >>> ”Poësie is ’n manier om deur ideologiese versperrings te breek en harte te bevry.” >>> “Ek skryf, in Antjie Krog se taal, sonder fênsie leestekens. Ek wil, soos Van Wyk Louw, my siel sonder naakte skrome in alle eenvoud voor julle oopmaak. Ek is nie ’n handboekdigter nie. My taal kom nie uit woordeboeke of belese konferensies nie. My taal is Afrikaans, die taal wat baie tale is, die taal wat plek het vir Opperman, en vir Phosa. Ek het, in Fagan se woorde, ’n huis in Afrikaans.” (Die Burger, 7 September 1996) * Poesie * Poetry * Afticana *
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke - Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.