Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Borduurwerk met sig-sag en outomatiese naaimasjiene vrolik klere op. As jou masjien 'n swaainaald het en dus 'n sigsagsteek kan stik sal jy die meeste van die tegnieke in hierdie boek kan bemeester.
1994 Tafelberg Uitgewers, ISBN 0624 033120 Sagteband goed gebind, skoon wit bladsye 87 bladsye. Sien ook Engelse weergawe van boek op kingmidasgold2 asook een oor maak jou eie Patrone en Stik van breistof deur Phyllis Hoffman.