Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Stappe glashelder uiteengesit en toegelig met meer as duisend lyntekeninge en tweekleurige mode-illustrasies. Patrone ook vir breistowwe en vir masjienbreidsters wat die knip en stikmetode verkies. Handbreisters wat graag self patrone ontwerp, sal ook baat vind.
1988 Tafelberg Hardeband goedgebind en skoon wit bladsye 128 bladsye. Sien ook borduur op klere deur Phyllis Hoffman asook die Engelse weergawe daarvan op kingmidasgold2 en Stik van Breistof.