This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

42% OFF
Afrikaans readers - My Eerste educational series - 6 books
R220.00 R380.00
Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans
R185.00
BOOKS AND EDUCATION School Dictionary English Afrikaans
R80.90
35% OFF
Slimkoppe Afrikaans Huistaal Graad 1
R45.00 R69.00
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
Sold

Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek (Afrikaans, Paperback)

10 were available / new
Indicative market price: R215.00
R185.00
14% off
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
CPRH-2394-G670
Bob Shop ID
360289408
Piekfyn Afrikaans huistaal (KABV): Gr 5: Leesboek (Afrikaans, Paperback) picture

This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days



Die Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, gentegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vliende vaandels te slaag, is in hierdie boeke saamgevat.

Met behulp van die LEERDERBOEK sal leerders

- spontaan oor verskeie interessante onder werpe en tekste gesels

- vlot en ekspressief praat en toesprake lewer

- glad kommunikeer in verskillende sosiale situasies

- vinnig verskeie visuele tekste verstaan en verduidelik

- noukeurig en krities na taalgebruik luister

- taalstrukture deeglik onder die knie kry en foutloos gebruik

- nuwe woorde en sinne gebruik

- transaksionele en kreatiewe tekste beplan en skryf.

Die ONDERWYSERSGIDS bied:

- 'n volledige antwoordsleutel vir elke module, asook riglyne, wenke en prosedures

- leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In 'n neutedop

- wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk en skryf

- gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye ver skei denheid tekssoorte volgens eietydse temas

- onderrigplanne vir elke module asook riglyne vir lesbeplanning

- 'n formele assesseringsprogram, asook metodes en instrumente vir assessering

- 'n CD waarop 'n volledige onder wysers ler, beplan ningsdokumente en addisionele werk kaarte verskyn.

Elke LEESBOEK is ingedeel volgens genres, met tekste en temas wat gepas is vir leerders in die Inter medire Fase en wat help om leerders se leesvaardighede en taalkennis uit te brei.

Die leesboeke bied:

- kort en lang stories, fotoverhale, dramas, gedigte, en inligtings-, sosiale en mediatekste

- prikkelende materiaal soos poskaarte, briewe, pamflette en plakkate, koerantberigte, resensies, verslae en advertensies.

Ter ondersteuning van die onderwyser is die volgende inligting ook in die leesboek ingesluit:

- vrae oor tekste, geformuleer volgens kog ni tiewe vlakke

- toeligting by moeiliker tekste

- woordverklarings vir komplekse woorde.

Features

SummaryDie Piekfyn Afrikaans-reeks vir Graad 4, 5 en 6 bied omvattende, geïntegreerde aktiwiteite propvol interessante inligting en uitdagings. Alles wat leerders moet verstaan en ken om Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal met vlieënde vaandels te slaag...
PublisherBest Books
Release date20130101
Pages127
ISBN1-77002-923-0
ISBN 13978-1-77002-923-1

Recently viewed

See more
Brant Bjork And The Low Desert Punk Band ‎– Black Power Flower - Vinyl LP Record - Sealed
R790.00
Afrikaans photo comic book - Ruiter in Swart no 395
R180.00 No bids
Mini Solar Power Panel Fan 4W Portable Fan Desk Cooling USB Cell Cooler Outdoor (COLOR1: GOLD)
R950.00
Johannesburg Art Gallery Annual Report (1979/1980)
R150.00