Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Kerneels Breytenbach se roman Piekniek by Hangklip is die geskiedenis van die avonture van Joshua Gumbo en Sonja Griessel die heldin wie se paaie met die moordenaar op Hangklip kruis. Breytenbach beskryf die boek as 'n "Speurverhaal sonder n speurder." |
Jaar | 2011 (Eerste Druk) |
Uitgewer | Human en Rousseau |
Bladsye | 506 |
Toestand | Sagteband, geringe ouderdomsvergeling, geringe rakslytasie, goeie toestand, naam van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.