Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
All Books are second hand
Madelein Stoltz
9780799383232
Perdita ly aan Hanekom-koppigheid, 'n eienskap wat haar buurman, Ben, grensloos irriteer. Maar iets aan diƩ mooie rooikop maak dat hy net nie kan wegbly nie. Is sy die vrou wat sy pierewaaier-hart kan tem?