Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pierneef aandenkingsbrosjure oor skilderye, Uitgereik deur die Publisiteits en Reisdepartement, 1978, eerste uitgawe beperk tot 4000, minimum verweer op die buiteblaaie, 'n paar kolle op die buiteblaaie en naam inskrywing, nie bls nommers ongeveer 'n 1 cm dik sagte band, landskap formaat met baie illustrasies, goeie toestand
Posgeld in SA R.30, 00