Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Aandenkingsbrosjure oor skilderye - Pierneef
32 volkleurreproduksies van Pierneef se opdragskilderye vir die Spoorwegkunsgalerie
Uigegee deur die Suid-Afrikaanse Spoorwee 1978, eerste uitgawe, landskap sagte band, ring-binding,
baie goeie toestand, byna nuut
neem asb kennis fotos op die afbeeldings is oorbelug, jammer daaroor