Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die lewe het al vir Blou Bul en Springbok held, Pierre Spies, met 'n paar terugslae stormgeloop. Pierre vertel in hierdie dinamiese DVD sy storie van hartseer, teenspoed en teleurstelling. Maar, ook van dissipline, getrouheid en volharding. Dis 'n skets van geestelike ontwaking en van hoe God se fenomenale plan met sy lewe vir Pierre weer teruggeruk het na die onwrikbare doel waarvoor hy geskape is.