Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Oorspronkik in Nederlands gepubliseer in 2 uitgawes: Ciske De Rat en Ciske Groeit op.
Storie gaan oor verwaarloosde kind op straathoek en 'n onderwyser, welbekende verhaal in vele tale, asook in 'n rolprent.
1963 hardeband Tafelberg sesde druk hardeband, goed gebind, effense vergeling, netjiese inskripsie van vorige eienaar op eerste bladsy, stofomslag het baie klein skeurtjies om rande.