Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Losweg gegrond op die verhoogstuk, Charlie´s Aunt. Die borg van die Tallerman Trust Volkskool is geskok om te sien dat ´n seun ballet neem by sy skool en hy eis dat ´n mansonderwyser aangestel word om die kinders behoorlik in sport te onderrig. Die balletonderwyseres, wat ook huishoudkunde gee, word oorreed dié onderwyser te word. Wat sy dan ook teensinnig doen, tot dramatiese en lagwekkende gevolge. Geldverduistering word blootgelê, en toe die skuldiges aan die kaak gestel word, neem die balletonderwyseres weer "haar" ou rol terug. Toe daag daar ´n man op wat net so goed haar tweelingbroer kon gewees het ... of haar niggie of haar neef of...wat ookal!"