This auction has been won.
Leading
shirley0192 1 × R150.00
23 Oct 11:25

Similar products

Kaptein Hindon Oorlogsavonture van n Baasverkenner (Gustav Preller)
Secondhand
R180.00
Op Die Wal Van Die Mahalakwȇna Deur G.S. Preller Jr.
Secondhand
R650.00
VOORTREKKERS VAN SUIDWES SECONDHAND - PRELLER,GS
Secondhand
R750.00
Die Dagboek van Louis Trigardt 1836-1838 by Gustav Preller (1917)
Secondhand
R550.00
Piet Retief lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker deur Gustav S Preller
Sold

Piet Retief lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker deur Gustav S Preller

Secondhand 1 was available
R15.00 minimum increment
R150.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: If not satisfied and returned

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
117627461

Piet Retief lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker deur Gustav S Preller

 Gustav Preller se inleiding noem: “Hierdie tiende uitgaaf van Piet Retief is op verskeie belangrike punte aangevul en uitgebrei, terwyl sedert die vorige, in Holland Gedrukte uitgaaf nog enkele waardevolle dokumente in my besit gekom‘t - insonderheid die XXX111e deel van die Amerikaanse Sending-joernaal, ’n aanvullende afskrif van Owen se Dagboek uit die argiewe van die “Church Mission Society” te Londen en wat bekend is as die “D'Úrban Papers “in die Kaapse Argief. Buitendien het ek uit die Grahamstadse argiewe insage verkry van talryke briewe van Piet Retief, wat egter geen nuwe lig opsteek oor en of ander nie.

Die gevolgtrekkinge, met opsig tot die moorde, waartoe ik reeds in die vroegste uitgawes gelei werd, deur ’n noukeurige studie van die beskikbare stukke, dié gevolgtrekkinge by onaangetas, word veeleer versterk deur verskeie tot hiertoe onbekend geblewe besonderhede wat in die teks aangehaal word.”(Pretoria, 1920)

Foto’s. naamlyste van gesneuweldes deur Dingaan se magte, Dingaan se Reg van Oordrag dokument en diagramme.

 Nasionale Pers Bpk., 1930, 10e Verbeterde en vermeerderde Druk (Vyftien Duisend).

Toestand: Ex-libri boek stempels, Rugkant versterk met swart binder kleefband, (daarom goedkoop) skutblaaie effens los, geringe ouderdomsvergeling maar verder netjies en skoon.

 

Posgeld R25

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus. 

N.B.: Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R25 per 1 kg boeke en slegs R 6 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op die Chartleigh Webbladsy. 

Recently viewed

See more
The Ultimate Commercial Photographer`s Handbook
Secondhand
R150.00
Laura Rauch - Hot Gates CD
Secondhand
R45.00
Leon The Professional Rare OOP Blu Ray Steelbook New and Sealed UK Press
Secondhand
R520.00
Free shipping
2% OFF
MSI Modern 14 F13MG-039ZA 14-inch FHD Laptop - Intel Core i3-1315U 256GB SSD 8GB RAM Win 11 Home
New
R8,300.00 R8,500.00

Customer ratings: 1 ratings

Great Seller. Fast Response
24 Oct 2013