This auction has been won.
Leading
Rean123450 1 × R132.00
10 Jan 22:18

Similar products

Free shipping
Andries Pretorius Lewensbeskrywing van die Voortrekker Kommandant-Generaal by Dr Gustav S Preller
Secondhand
R950.00
Piet Retief by Gustav Preller
Secondhand
R350.00
Voortrekker van suidwes kwarteeu series
Secondhand
R450.00
DIE LEWENSGESKIEDENIS VAN SIR JOSEPH ROBINSON 1932 FIRST EDITION
Secondhand
R250.00
Piet Retief lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker Gustav Preller Voortrekker history
Sold

Piet Retief lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker Gustav Preller Voortrekker history

Secondhand 1 was available
R14.00 minimum increment
R132.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Returns
Money-Back Guarantee: 10 Days: IF RETURNED NOT SATISFIED

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
319098570

Piet Retief lewensgeskiedenis van die grote Voortrekker Gustav Preller   Voortrekker history

 Gustav Preller se inleiding noem: “Hierdie tiende uitgaaf van Piet Retief is op verskeie belangrike punte aangevul en uitgebrei, terwyl sedert die vorige, in Holland Gedrukte uitgaaf nog enkele waardevolle dokumente in my besit gekom‘t - insonderheid die XXX111e deel van die Amerikaanse Sending-joernaal, ’n aanvullende afskrif van Owen se Dagboek uit die argiewe van die “Church Mission Society” te Londen en wat bekend is as die “D'Úrban Papers “in die Kaapse Argief. Buitendien het ek uit die Grahamstadse argiewe insage verkry van talryke briewe van Piet Retief, wat egter geen nuwe lig opsteek oor en of ander nie.

Die gevolgtrekkinge, met opsig tot die moorde, waartoe ik reeds in die vroegste uitgawes gelei werd, deur ’n noukeurige studie van die beskikbare stukke, dié gevolgtrekkinge by onaangetas, word veeleer versterk deur verskeie tot hiertoe onbekend geblewe besonderhede wat in die teks aangehaal word.”(Pretoria, 1920)

Foto’s. naamlyste van gesneuweldes deur Dingaan se magte, Dingaan se Reg van Oordrag dokument en diagramme.

 

Nasionale Pers Bpk., 1930, 10e Verbeterde en vermeerderde Druk (Vyftien Duisend grdruk).409p.

Toestand: Hardeband, geen stofomslag, skoon en geringe band ouderdomslytasie en –bladsye vergeling met enkele merke.

 

 

Verpakking en Posgeld R48 (in S.A.)

OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE IN 2013 SLEGS VRYDAE GEPOS WORD.  (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING), Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.

N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R48 per 1 kg boeke en slegs R 8  posgeld vir elk van die boeke na 1 kg.  Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy. 

Recently viewed

See more
Free shipping
Starter (Mitsubishi Type)(8T) Hyundai Accent, Elantra, Kia Rio II STR016
New
R2,457.45
LAAGER TEA 4 KIDZ ROOIBOS 40 ROOIBOS
New
R35.95
Brake Pad Volkswagen Golf 4 99 ( Front ) (SET LH & RH Wheel)
New
R400.98
44% OFF
Nail Sticker - 2326
New
R10.00 R18.00