This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by music_madness1594

Similar products

Piet Potlood
Secondhand
R200.00
Ciske - Piet Bakker
Secondhand
R40.00
Die gifblom - Piet Hamer
Secondhand
R65.00
Trinkie deur Piet Cillie
Secondhand
R25.00
Piet Steyn - Snoeisker
Sold

Piet Steyn - Snoeisker

Secondhand 1 was available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Product code
piet-steyn-snoeisker
Bob Shop ID
79068944

Piet Steyn - Snoeiskêr
Sagteblad
Uitgewers: Tafelberg
Eerste uitgawe - 2008
ISBN: 978-0-624-04647-9
238 bladsye
Die boek is nog in 'n baie goeie en skoon toestand

Gewig = 295g

BESKRYWING:

Die duime is met ’n soort skêr of tang afgesny, en geoordeel na die merke aan die vingerbeentjies, is dieselfde instrument in elke geval gebruik. Moontlik ’n gewone snoeiskêr, net baie skerp. Langs ’n Johannesburgse mynhoop word een van die lyke gekry, in die veld naby die Mosambiekgrens lê nog twee, ’n ander in ’n bloedbespatte kamer van ’n derderangse hotel in Hillbrow, almal met die afgesnyde duime op die bors geplaas.

Die misdaadverslaggewer Patricia de Beer begin verbande lê tussen die verskillende gevalle. Is hier ’n reeksmoordenaar aan die werk? Sy praat met haar vriende in die Eenheid vir Geweldmisdaad, en toe supt. Pine Pienaar en sy span agterkom dat daar jare gelede op ’n plaas naby Vrede ’n plaasmoord was waarin ’n vrou se duime afgesny is en op haar bors gelaat is, begin hulle Patricia gelyk gee.

Op ’n verlate grondpad in Mpumalanga bring ’n donker man met ligbruin, byna geel oë sy dubbelkajuitbakkie in ’n stofwolk tot stilstand. Hy lees Patricia se artikel oor ’n moordenaar wat sy onversadigbare bloedlus met ’n snoeiskêr bevredig. Hy kyk na haar foto by die artikel, luister ’n ruk na die getik van sy bakkie se warm enjin. Hy draai die aansitter en die bakkie brul. Hy sal haar adres maklik kry. Alle paaie lei na die hel, en soms moet jy duimgooi daarheen.

Piet Steyn se spanningsdebuut is ’n vuishou op die krop van die maag. Kru, gewelddadig, kniediep in van die land se somberste werklikhede. Dit is ook geskryf met diepgaande kennis van die karakters wat in hierdie omstandighede leef en sterf, en met ’n meesterlike beheer van spanning en die onverwagse.

Recently viewed

See more
Don Williams Dobie Gay : 2 Stars 16 Greats tracks on one CD : CD
Refurbished
R60.00 No bids
Cutter Ssb 32 Osc
New
R1,155.74
Portmeirion Botanic Garden Daisy Planter and Tray
Secondhand
R1,625.00
Pratley Putty - Standard - 100 gram
New
R78.00

Customer ratings: 1 ratings

thanks, great service, excellent product
30 Oct 2012