Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Altwee pragtige hardebandboeke van Pieter Pieterse is in mint kondisie vir die versamelaar.
In Tietiesbaaikos, 'n werfjoernaal - die eerste boek in die reeks, wat geskryf is in die jare toe Die Spookhuis nog ´n landteken bokant die agterbaai van Tietiesbaai was, leer ons die storiemaker ken wat die lekkerte in die lekker kan raaksien, iemand met ´n deernis vir mens en dier. ISBN 0 7986 1375 0. 88/11 Boek het 115 bladsye. HAUM Literêr.