Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
eerste uitgawe eerste druk 1992 hardeband - geen stofomslag - 61 bladsye, dit wil voorkom asof die boek in die son gestoor was- daarom die skade aan die hardeband soos te sien op die foto - verbleik en n merkie, vanaf die kant gesien soos op die foto onder - die hardeband kom gebuig voor, die teks is egter skoon en die binding goed, versending R30 in RSA- geen oorsese versending