Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Ou-Kaapse verhaal van twee vroue in die tyd van die VOC/Hollandse-bewind. Eva, 'n kleurlingvrou se dogter, Pieternella, word as voog-kind op die strafeiland Mauritius groot. Die lewe op die baneilande Robbeneiland en Mauritius word deur Matthee se oë realisties beskryf. |
Jaar | 2000 (Eerste Uitgawe) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 647 |
Toestand | Hardeband, stofomslag, naam van vorige eienaar op skutblad, goeie toestand. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.