Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Toe word ek die tweekopvrou. Een is Eva, een is Krotoa. Jy moet slim wees om 'n tweekopvrou te wees. Jy moet leer om te seil soos 'n slang sodat die leeu nie wakker word nie!" Haar ma het omgerol en op haar maag gaan le en gemaak of sy oor die aarde seil. Haar tong uitgesteek en lelelelele gemaak. "Wat met twee tonge praat."
"Elke mens is eintlik maar opsoek na iets om van gelukkig te wees."