Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Book in an excellent condition but does have previous owner's signature inside - Note this is the English version even though the review is in Afrikaans. >>> Ek kon dit nie neersit nie. Dis so mooi geskryf ek wou kort-kort huil. Pieterse vervleg die storie van Soois met die storie van die Jakkals so goed dat mens soms wonder wie jag en wie word gejag. Pieterse skryf dat jy die sand tussen jou tande voel en die reuk van die rooiaaskoppe soos die Jakkals dit oopbreuk. Net uitstekend ! (Marlette on Googreads)