R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Nieuw Muckleneuk, Pretoria
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 28 May.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Boek lyk nog mooi maar eerste blanko bladsy (front free endpaper) is uit - Het seker 'n geskenkboodskap op gehad - Ook effense riffel op voorste en agterste buiteblad (drukkersfout) - Sien fotos >>> Vir kosmakers, kampeerders, hengelaars en ander lawwe mense. >>> Vir Pieter Pieterse en die 'Ingelsman' aan sy sy was die Namib-kus 'n nuwe begin. By Torrabaai aan die Skedelkus waar die rooi lorrie en die karavaan deesdae staan, lê die seekosgeure met 'n ekstra lekkerte op die lug. - So tussen die storietjies en rate vir kosmakers en kampeerders maak ons kennis met die hengelaars van die' Skedelkus van die dood '... en ander lawwe mense. Soms kan jy jou selfs verbeel dat 'n gesie of twee uit Tietiesbaai se tyd kom saamproe aan die botteltjie ' oubie ' terwyl die knoffelmossel en kruierys stadiger simmereer. - Nog 'n treffer-werfjoernaal uit die pen van Pieter Pieterse. (Goodreads)