Pik Botha en sy Tyd - Theresa Papenfus. 2010.

Pik Botha en sy Tyd - Theresa Papenfus. 2010.

1 available / secondhand
R2.00 minimum increment
R64.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 12 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
643851642

Boek in baie goeie toestand - soos nuut. 'n Massiewe 991 bl'e.

"Hierdie biografie lees soos n roman: spannend, ontroerend en humoristies. Dit word die verhaal van n besielende politikus wat gedigte op die agterkant van sigaretdosies skryf, n stormramminister, n vredemaker, n ambassadeur wat nooit n nee aanvaar of kry nie en n mens wat op sy gelukkigste langs n bosveldvuur is. En dit is veel meer. Theresa Papenfus plaas Botha teen die groter politieke en sosiale agtergrond van sy tyd. Sodoende word dit ook die geskiedenis van n stormagtige tydperk in Suid-Afrika. Daar is nuwe feite oor byvoorbeeld die rampspoedige vlug waarin Samora Machel omgekom het. Die navorsing dek n gedugte aantal bronne, waaronder persoonlike onderhoude of briefwisseling met gesaghebbende en vooraanstaande Suid-Afrikaanase en internasionale figure. En dan is daar Pik Botha se verse, persoonlike dokumentasie en die talle onderhoude met dié hoofkarakter. Waardevol. Deeglik. Boeiend. - Jeanette Ferreira, redakteur, resensent, skrywer.

Add to cart

Recently viewed

See more
Romanesque: Architecture, Sculpture, Painting - Toman, Rolf
R290.00
Pokémon Trading Card - MAGNEMITE - 52/147 - 2002 - LP - UNCOMMON
R50.00
NOEINSRIT - SOFIE MULLER - 1979
R75.00 No bids
There's a Butterfly in my Garden by Lieveke Noyons
R140.00

Similar products

Politiek en Parlement - M.C. Botha
R100.00
Liedsman Van Sy Tyd: 'N Geillustreede Oorsig Van Die Lewe Van Jan Christian Smuts 24 Mei1870 - 11 Se
R95.00
Politiek en Parlement (Afrikaans Edition) | M. C Botha
R75.00
F.W. De Klerk, Die Man en sy Tyd by Willem De Klerk
R50.00