R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R65.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie'; dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat - 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg. Met kreatiewe en geinspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte. Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bere en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.